Ezekiel 48:33 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En aan die suidekant vier duisend vyf honderd mate, en drie poorte; een poort van Simeon, een poort van Issaskar, een poort van Sébulon. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die suidelike muur, ook twee en ’n kwart kilometer lank, is vernoem na Simeon, Issaskar en Sebulon. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die suidekant vier duisend vyf honderd lengtemaat; en drie poorte: die poort van S¡meon, een; die poort van Issaskar, een; die poort van S,bulon, een. |
| Afrikaans 1983 | aan die suidekant Simeon, Issaskar en Sebulon, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Aan die suidekant is die afstand vierduisend vyfhonderd el, met drie poorte: een poort van Simeon; een poort van Issaskar; een poort van Sebulon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die suidekant moet 4 500 el lank wees, en daar moet drie poorte wees, die poorte van Simeon, Issaskar en Sebulon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die ingange aan die suidekant moet vernoem word na Simeon, Issaskar en Sebulon. |