Ezekiel 48:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En aan die oostekant vier duisend vyf honderd, en drie poorte; en een poort van Josef, een poort van Benjamin, een poort van Dan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die oostelike muur moet ook twee en ’n kwart kilometer lank wees, met drie poorte, vernoem na Josef, Benjamin en Dan.
Afrikaans 1933/1953 En na die oostekant vier duisend vyf honderd el; en drie poorte, naamlik: die poort van Josef, een; die poort van Benjamin, een; die poort van Dan, een.
Afrikaans 1983 Die ander stadsgrense moet elkeen ook twee en 'n kwart kilometer lank wees, elk met drie poorte, aan die oostekant Josef, Benjamin en Dan,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die oostekant is vierduisend vyfhonderd el, met drie poorte: een poort van Josef; een poort van Benjamin; een poort van Dan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die oostekant moet 4 500 el lank wees, en daar moet drie poorte wees, die poorte van Josef, Benjamin en Dan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die ander drie mure om die stad moet elkeen ook twee en ’n kwart kilometer lank wees. Elkeen van hulle moet ook drie ingange na die stad toe hê. Aan die oostekant moet die ingange vernoem word na Josef, Benjamin en Dan.