Ezekiel 48:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die poorte van die stad moet wees volgens die name van die stamme van Israel: drie poorte na die noorde; een poort van Ruben, een poort van Juda, een poort van Levi. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en daar is drie poorte, genoem na stamme van Israel. Die eerste moet Ruben genoem word, die tweede Juda en die derde Levi. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die poorte van die stad moet wees volgens die name van die stamme van Israel; drie poorte teen die noorde: die poort van Ruben, een; die poort van Juda, een; die poort van Levi, een. |
| Afrikaans 1983 | met drie poorte, genoem na stamme van Israel: Ruben, Juda en Levi. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die poorte van die stad dra die name van die stamme van Israel. Daar is drie poorte na die noorde: een poort van Ruben; een poort van Juda; een poort van Levi. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en daar moet drie poorte wees, die poorte van Ruben, Juda en Levi. Die poorte van die stad moet die name hê van die stamme van Israel. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar moet drie ingange wees wat elkeen vernoem is na stamme van Israel: Ruben, Juda en Levi. |