Ezekiel 48:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die uitgange van die stad aan die noordekant, vier duisend vyf honderd kor.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die uitgange uit die stad is soos volg: Die noordelike muur is twee en ’n kwart kilometer lank
Afrikaans 1933/1953 En dit is die uitgange van die stad: aan die noordekant vier duisend vyf honderd el lengtemaat.
Afrikaans 1983 “Die uitgange uit die stad uit moet soos volg wees: die noordelike stadsgrens moet twee en 'n kwart kilometer lank wees
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Dit is die uitgange van die stad. Aan die noordekant is die afstand vierduisend vyfhonderd el.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Daar moet plekke wees waar mense uit die stad kan gaan. Die noordekant van die stad moet 4 500 el lank wees,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die uitgange uit die stad Jerusalem uit moet soos volg wees: die muur aan die noordelike kant van die stad moet twee en ’n kwart kilometer lank wees.