Ezekiel 48:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En naas die gebied van Aser, van die oostekant af tot by die westekant, 'n deel vir Náftali.
Afrikaans (NLV) 2011 Naftali se gebied lê suid van Aser, ook van oos na wes.
Afrikaans 1933/1953 En naas die gebied van Aser, van die oostekant af tot by die westekant: N ftali, een.
Afrikaans 1983 Naftali,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Langs die gebied van Aser, van die ooste tot in die weste – Naftali, een deel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) ***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Naftali se gebied is suid van Aser, ook van oos na wes.