Ezekiel 48:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die land wat julle deur die lot aan die stamme van Israel as erfdeel moet uitdeel, en dit is hulle dele, spreek die HERE HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die gebiede wat opsy gesit moet word vir elke stam se erfdeel, sê die oppermagtige Here.”
Afrikaans 1933/1953 Dit is die land wat julle as erfenis moet laat toekom aan die stamme van Israel, en dit is hulle gedeeltes, spreek die Here HERE.
Afrikaans 1983 “Dit is die land wat julle deur loting as besitting moet verdeel tussen die Israelitiese stamme en dit is die dele wat elkeen moet kry,” sê die Here my God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Dit is die land wat julle as erfdeel aan die stamme van Israel moet toewys, en dit is hulle dele.” Dit is die uitspraak van my Heer, die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is die land wat julle moet verdeel en vir die stamme moet gee, en dit is wat elke stam moet kry.” Dit het die Here gesê, Hy wat Here is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) So moet jy die land onder die Israelitiese stamme verdeel,” sê die Here, die God van Esegiël.