Ezekiel 48:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En naas die grens van Sébulon, van die oostekant af tot by die westekant, Gad 'n deel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die gebied van Gad is net suid van Sebulon met dieselfde grense in die ooste en weste. |
| Afrikaans 1933/1953 | En naas die gebied van S,bulon, van die oostekant af tot by die westekant: Gad, een. |
| Afrikaans 1983 | Gad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Langs die gebied van Sebulon, van die ooste tot in die weste – Gad, een deel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die gebied van Gad is suid van dié van Sebulon met dieselfde grense na die ooste- en westekant toe. |