Ezekiel 48:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En naas die grens van Issaskar, van die oostekant af tot by die westekant, Sébulon 'n deel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Dan kom Sebulon aan die beurt, wat ook oor die land strek van oos na wes. |
| Afrikaans 1933/1953 | En naas die gebied van Issaskar, van die oostekant af tot by die westekant: S,bulon, een. |
| Afrikaans 1983 | Sebulon en |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Langs die gebied van Issaskar – Sebulon, een deel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan kom die gebied van Sebulon. |