Ezekiel 48:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En naas die grens van Símeon, van die oostekant af tot by die westekant, Issaskar 'n deel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Volgende is die grond van Issaskar, met dieselfde oostelike en westelike grense. |
| Afrikaans 1933/1953 | En naas die gebied van S¡meon, van die oostekant af tot by die westekant: Issaskar, een. |
| Afrikaans 1983 | Issaskar, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Langs die gebied van Simeon, van die ooste tot in die weste – Issaskar, een deel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Langsaan is die grondgebied van Issaskar, wat ook nes al die ander gebiede van die oostelike grens af tot by die westelike grens strek. |