Ezekiel 48:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En uit die besitting van die Leviete en uit die besit van die stad, tussen die gebied van die vors, tussen die grens van Juda en die grens van Benjamin, moet vir die vors wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die regeerder se land sluit dus alles in tussen die gebiede wat aan Juda en Benjamin toegeken is, behalwe vir die gebiede wat opsy gesit is vir die gewyde grond en die stad. |
| Afrikaans 1933/1953 | En van die besitting van die Leviete en die besitting van die stad af, wat in die middel lê van wat die vors s'n is, tussen die grens van Juda en die grens van Benjamin, moet alles aan die vors behoort. |
| Afrikaans 1983 | *** |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en die grondgebied van die Leviete aan die een kant en die grondgebied van die stad aan die ander kant, lê binne die deel wat aan die leier behoort. Tussen die gebied van Juda en die gebied van Benjamin – aan die leier behoort dit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Leviete se grond en die stadsgrond moet tussen die twee stukke grond van die regeerder wees. Sy grond moet tussen die stuk grond van Juda en die stuk grond van Benjamin wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie stuk grond loop tot by die oosgrens van die land en weswaarts tot by die see en lê tussen die gebied van Juda en dié van Benjamin. |