Ezekiel 48:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En naas die gebied van Dan, van die oostekant af tot by die westekant, 'n deel vir Aser. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Aser se gebied lê suid van Dan en strek ook van oos na wes. |
| Afrikaans 1933/1953 | En naas die gebied van Dan, van die oostekant af tot by die westekant: Aser een deel. |
| Afrikaans 1983 | Aser, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Langs die gebied van Dan, van die ooste tot in die weste – Aser, een deel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | *** |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Aser se gebied is suid van dié van Dan en loop ook van oos na wes. |