Ezekiel 48:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die wat die stad dien, moet dit dien uit al die stamme van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 Die mense wat in die stad werk, mag die grond bewerk. Hulle kom uit al die stamme van Israel.
Afrikaans 1933/1953 En wat die werksmense van die stad betref -- uit al die stamme van Israel moet hulle dit bewerk.
Afrikaans 1983 Enigiemand wat in die stad werk, mag die grond bewerk, ongeag die stam van Israel waaruit hy kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat die werkers van die stad betref – mense uit al die stamme van Israel moet dit bewerk.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Enige iemand wat in die stad werk, mag op hierdie grond plant en saai, dit maak nie saak van watter stam hy kom nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense uit al die verskillende stamme van Israel wat gekom het om in die stad te werk, mag hierdie grond bewerk.