Ezekiel 48:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit sal sy mates wees; die noordekant vier duisend vyf honderd en die suidekant vier duisend vyf honderd, en aan die oostekant vier duisend vyf honderd, en die westekant vier duisend vyf honderd. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die stad moet twee en ’n half vierkante kilometer wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die afmetinge daarvan: die noordekant, vier duisend vyf honderd el; en die suidekant, vier duisend vyf honderd; en die oostekant, vier duisend vyf honderd; en die westekant, vier duisend vyf honderd. |
| Afrikaans 1983 | Die stad moet twee en 'n kwart kilometer in die vierkant wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en dit is die afmetings daarvan: aan die noordekant vierduisend vyfhonderd el, aan die suidekant vierduisend vyfhonderd el, aan die oostekant vierduisend vyfhonderd el, aan die westekant vierduisend vyfhonderd el. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die stad moet vierkantig wees, dit moet 4 500 el lank en 4 500 el breed wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die stad moet twee en ’n kwart kilometer by twee en ’n kwart kilometer wees. |