Ezekiel 47:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Hy sê vir my: Mensekind, het jy dit gesien? Toe het hy my gebring en my na die rand van die rivier laat terugkeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy vra toe vir my: “Mensekind, het jy dit gesien?” Toe lei hy my terug na die rivier se oewer. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het vir my gesê: Het jy dit gesien, mensekind? Toe het hy my weer terug laat loop aan die kant van die stroom. |
| Afrikaans 1983 | Die man sê toe vir my: “Sien jy dit, mens?” Hy laat my toe al langs die stroom terugstap. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het vir my gevra: “Sien jy dit, mensekind?” Hy het my weer na die stroom se wal laat terugkeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man sê toe vir my: “Mens, het jy dit gesien?” Hy het my op die wal van die rivier laat terugloop. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man sê toe vir my: “Het jy opgelet wat gebeur het?” Toe stap ek saam met hom al langs die stroom terug tot by die huis van die Here. |