Ezekiel 47:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So moet julle hierdie land onder julle verdeel volgens die stamme van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 “Verdeel die land binne hierdie grense tussen die stamme van Israel.
Afrikaans 1933/1953 En julle moet hierdie land aan julle uitdeel volgens die stamme van Israel.
Afrikaans 1983 “Dit is die land wat julle tussen julle moet verdeel volgens al die stamme van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Julle moet hierdie land onder julle verdeel, onder die stamme van Israel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) “Julle moet hierdie land verdeel vir die stamme van Israel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Elke stam in Israel moet ’n gebied kry wat net so groot is as die gebied wat elke ander stam gekry het.