Ezekiel 47:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook aan die westekant sal die Groot See wees van die grens af, totdat 'n man oortrek teen Hamat. Dit is die westekant.
Afrikaans (NLV) 2011 “Aan die westekant is die Middellandse See julle grens, van die suidgrens af tot regoor Lebo-Hamat. Dit is die wesgrens.
Afrikaans 1933/1953 En aan die westekant die Groot See, van die grens af tot reg teenoor die plek waar die ingang na Hamat is; dit is die westekant.
Afrikaans 1983 “Aan die westekant is die grens die Groot See, van die suidgrens af tot regoor Lebo-Hamat. Dit is die wesgrens.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan die westekant vorm die Groot See die grens tot by 'n punt regoor Lebo-Hamat. Dit is die wesgrens.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) By die westekant is die Middellandse See die grens, van die suidgrens tot oorkant die stad Lebo-Hamat. Dit is die wesgrens.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Aan die westekant is die grens die Middellandse See, van die suidgrens af tot regoor Lebo-Hamat. Dit is die wesgrens.