Ezekiel 47:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die grens van die see af sal Hasarenan wees, die grens van Damaskus, en die noorde na die noorde, en die grens van Hamat. En dit is die noordekant.
Afrikaans (NLV) 2011 Die noordelike grens loop dus van die Middellandse See af tot by Gasar-Enan, op die grens tussen Hamat aan die noorde en Damaskus aan die suide.
Afrikaans 1933/1953 So moet dan die grens van die See af wees tot by Hasar-Enon, die gebied van Damaskus, en wat die noorde betref noordwaarts, is Hamat die grens; dit is die noordekant.
Afrikaans 1983 Die grens loop dus van die see af tot by Gasar-Enan, met die gebiede van Damaskus en Hamat noord daarvan. Dit is die noordgrens.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die grens is vanaf die see tot by Gaser-Enon, aan die grens van Damaskus. Die noordelikste punt is die grens by Hamat. Dit is die noordekant.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hierdie grens is van die Middellandse See tot by die stad Gasar-Enan op die grens van die land Damaskus, en by die noordekant is die grens van die land Hamat. Dit is die noordgrens.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die grens van julle land kom van die see af tot by Gasar-Enan, met die gebiede van Damaskus en Hamat noord daarvan. Dit is die noordgrens.