Ezekiel 47:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hamat, Berota, Sibraim, wat tussen die grens van Damaskus en die grens van Hamat is; Hazarhatticon, wat aan die kus van Hauran is.
Afrikaans (NLV) 2011 dan oor Hamat, Berota, Sibrajim tussen die gebiede van Damaskus en Hamat, en Middel-Gaser op die grens van Gauran.
Afrikaans 1933/1953 Hamat, Berota, Sibraim, wat tussen die gebied van Damaskus en die gebied van Hamat lê, die middelste Haser, wat op die grens van Hauran is.
Afrikaans 1983 verder Hamat, Berota, Sibrajim tussen die gebiede van Damaskus en Hamat, en Middel-Gaser op die grens van Gauran.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Berota, Sibrajim, wat tussen die gebiede van Damaskus en Hamat lê, en Gaser-Enon wat op die grens van Gauran lê.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) en dan verder na die stede Hamat, Berota en Sibrajim, wat op die grens tussen die land Damaskus en die land Hamat is, en dan na die stad Middel-Gaser op die grens van die land Gauran.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) en verder deur Hamat en Berota, verby Sibrajim tussen die grond wat aan Damaskus en Hamat behoort, en Middel-Gaser wat op die grens van Gauran lê.