Ezekiel 47:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit moet die grens van die land wees na die noordekant toe, van die Groot See af, die pad van Hetlon af, terwyl die mense na Sedad gaan;
Afrikaans (NLV) 2011 “Die noordelike grens loop van die Middellandse See af oor Getlon tot by Sedad,
Afrikaans 1933/1953 En dit moet die grens van die land wees: aan die noordekant van die Groot See af, langs die weg van Hetlon, tot by die ingang na Sedad toe:
Afrikaans 1983 “Die grense van die land is soos volg: Aan die noordekant van die Groot See af oor Getlon tot by Sedad,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Dit is dan die grense van die land: Aan die noordekant is dit vanaf die Groot See met die pad na Getlon, Lebo-Hamat, Sedad,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is die grense van die land: By die noordekant begin die grens by die Middellandse See en dan gaan dit verby die stad Getlon tot by die stad Sedad,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Die grense van julle land lyk só: Die grens aan die noordekant van die land is van die Middellandse See, oor die volgende dorpe: oor Getlon tot by Sedad,