Ezekiel 47:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar sy modderige plekke en sy vleie sal nie genees word nie; hulle sal aan sout gegee word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die moerasse en kuile se water sal egter nie vars word nie. Hulle sal soutbronne bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die moerasse en kuile daarvan -- hulle sal nie gesond word nie: vir sout is hulle bestem. |
| Afrikaans 1983 | Net die water in die moerasse en kuile langs die Dooie See sal nie vars word nie. Hulle moet sout bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Sy moerasse en kuile sal egter nie vars word nie; vir soutontginning is dit bestem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar die water in die vleie en die watergate langs die see sal nie vars word nie. Daardie water moet sout bly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al wat nie weer vars sal word nie, is die moeraswater en die water in die kuile langs die Dooie See. Hulle moet sout bly om julle te herinner aan die wonderwerk wat gebeur het. |