Ezekiel 46:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En as die vors ingaan, moet hy ingaan deur die voorportaal van daardie poort, en hy moet met die pad daarvan uitgaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Die regeerder moet deur die voorportaal by die ingang ingaan, en moet ook daar uitgaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as die vors ingaan, moet hy deur die voorportaal van die poort ingaan en met dieselfde weg weer uitgaan. |
| Afrikaans 1983 | “Wanneer die regeerder ingaan, moet hy dit doen deur die toegangsportaal van die poort, en hy moet weer daar uitgaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “Wanneer die leier ingaan, moet hy deur die portaal van die poort gaan en weer daarlangs uitgaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die regeerder ingaan, dan moet hy deur die voorportaal van die poort ingaan, en hy moet weer daar uitgaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As die regeerder na my huis toe kom, moet hy dieselfde ingang gebruik. Hy moet ook weer daar uitgaan. |