Ezekiel 46:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die dag van nuwemaan sal dit 'n jong bul wees sonder gebrek en ses lammers en 'n ram; hulle sal sonder gebrek wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | By die Nuwemaanfees moet hy ’n jong bul, ses lammers en een ram, almal sonder liggaamsgebreke, bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar op die dag van die nuwemaan: 'n jong bul sonder gebrek en ses lammers en 'n ram -- sonder gebrek moet hulle wees; |
| Afrikaans 1983 | Op die nuwemaansfees moet die offer bestaan uit 'n bul, ses lammers en 'n skaapram, almal sonder liggaamsgebrek, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Op die dag van die nuwemaan is dit 'n jong bul sonder gebrek, ses ramlammers en 'n skaapram. Hulle moet sonder gebrek wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op Nuwemaan-dag moet die regeerder 'n gesonde bul en ses lammers en 'n skaap-ram bring. Hulle moet gesond wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op die fees wat julle vier omdat dit nuwemaan is, moet hy ’n bul as offer bring. Hy moet ook ses lammers en ’n skaapram bring. Geen dier mag gebreklik wees nie. |