Ezekiel 46:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Net so moet die mense van die land aanbid by die ingang van hierdie poort voor die aangesig van die HERE op die sabbatte en op die nuwemane.
Afrikaans (NLV) 2011 Op Sabbatdae en Nuwemaanfeeste moet gewone burgers die Here by hierdie ingang aanbid.
Afrikaans 1933/1953 Ook moet die volk van die land aanbid voor die ingang van die poort, op die sabbatte en op die nuwemane, voor die aangesig van die HERE.
Afrikaans 1983 Ook die gewone burgers moet op sabbatte en op nuwemaansfeeste by hierdie poort in aanbidding voor die Here kom buig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die volk van die land moet op die Sabbatte en op die nuwemane by die ingang na daardie poort voor die Here in aanbidding buig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die gewone mense moet elke Sabbatdag en elke Nuwemaan-dag by die deur van dieselfde poort voor die Here kom buig.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die mense van die land moet ook só maak. Hulle moet op die feesdae voor hierdie ingang kom staan en die Here op die sewende dag aanbid.