Ezekiel 46:24 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê hy vir my: Dit is die plekke van die wat kook, waar die dienaars van die huis die offer van die volk moet kook. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die man het vir my gesê: “Dit is die kombuise waar die tempelbediendes die offervleis van die volk gaarmaak.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het vir my gesê: Dit is die kookhuis waar die dienaars van die huis die slagoffer van die volk moet kook. |
| Afrikaans 1983 | Die man het vir my gesê: “Dit is die kookplekke waar die tempelbediendes die offervleis van die volk gaarmaak.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy sê toe vir my: “Dit is die plek waar hulle moet kook, waar die tempeldienaars die offerandes van die volk moet gaarmaak.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man het vir my gesê: “Dit is die plek waar die mense die offer-vleis van die volk moet gaarmaak, die mense wat by die tempel werk.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man het vir my gesê: “Hier maak die mense wat in my huis werk, die vleis gaar wat die volk vir die Here bring.” |