Ezekiel 46:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En daar was 'n ry gebou rondom hulle, rondom hulle vier, en dit was gemaak met kookplekke onder die rye rondom.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar was ’n muur rondom elkeen en binne teen die muur rondom was daar kookplekke aangebring.
Afrikaans 1933/1953 En daar was 'n ringmuur in hulle rondom, om al vier, en daar is kookplekke gemaak onderaan die ringmure rondom.
Afrikaans 1983 Daar was 'n muur om elkeen en binne teen die muur rondom was daar kookplekke aangebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar was rye gepakte klip rondom al vier, en daar is rondom kookplekke aangebring onderaan die rye gepakte klip.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar was 'n muur om elke stuk grond, en daar was kookplekke onder rondom teen die muur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar was ’n muur om elkeen van die voorhowe. Aan die binnekant van die kleiner voorhowe was daar plekke gebou waarop ’n mens kon vuur maak.