Ezekiel 46:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In die vier hoeke van die voorhof was daar saamgevoegde voorhowe van veertig el lank en dertig el breed: hierdie vier hoeke was van een maat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dié kleiner voorhowe was elkeen twintig meter lank en vyftien meter breed, en daar het rook by hulle uitgekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | In die vier hoeke van die voorhof was daar afgeslote voorhowe, veertig el die lengte en dertig die breedte; al vier die hoekruimtes het dieselfde afmeting gehad. |
| Afrikaans 1983 | Dié kleiner voorhowe was elkeen twintig meter lank en vyftien meter breed, en daar het rook by hulle uitgekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | In die vier hoeke van die voorhof was vier kleiner binnehowe, veertig el lank en dertig el breed; al vier met dieselfde mate. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hierdie kleiner oop stukke grond in die hoeke was elkeen 40 el lank en 30 el breed, en daar het rook by hulle uitgekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie kleiner voorhowe was elkeen twintig meter lank en vyftien meter breed. Daar het rook by hulle uitgekom. |