Ezekiel 46:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So moet hulle dan elke môre die lam en die spysoffer en die olie berei as 'n voortdurende brandoffer.
Afrikaans (NLV) 2011 Die lam, graanoffer en olyfolie moet elke môre gebring word as ’n daaglikse brandoffer.”
Afrikaans 1933/1953 So moet hulle dan die lam en die spysoffer en die olie elke môre berei as 'n voortdurende brandoffer.
Afrikaans 1983 Die lam en die graanoffer en die olie moet elke môre gebring word as 'n daaglikse brandoffer.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle moet die ramlam, die graanoffer en die olyfolie elke môre bring as 'n gereelde brandoffer.” ’ ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle moet die lam en die koring-offer en die olyf-olie elke oggend bring. Dit is die brand-offer wat hulle elke dag moet bring.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle moet elke môre die lam en die meel en die olie bring om op die altaar te offer.”