Ezekiel 46:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op die feeste en by die feesvieringe moet die spysoffer 'n efa wees vir 'n bul en 'n efa vir 'n ram en vir die lammers soos hy kan gee, en 'n hin olie vir 'n efa. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Op feesdae en tydens feestye moet die graanoffer sestien kilogram saam met ’n bul en ’n ram wees, en dié saam met die lammers soveel as wat die persoon wil gee. Vir elke sestien kilogram moet daar ook vier liter olyfolie gebring word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder moet op die feeste en op die feestye die spysoffer wees: 'n efa vir 'n bul en 'n efa vir 'n ram, maar vir die lammers, wat sy hand kan gee; en 'n hin olie vir 'n efa. |
| Afrikaans 1983 | “Op die feesdae en tydens die feestye moet die graanoffer sestien kilogram saam met 'n bul en 'n ram wees en dié saam met die lammers soveel as wat die persoon wil gee. Vir elke sestien kilogram moet daar ook vier liter olie gebring word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “Tydens die feeste en feestye moet die graanoffer 'n efa by 'n bul, 'n efa by 'n ram, en soveel as wat die leier kan gee, by die ramlammers wees, met 'n hin olyfolie vir elke efa. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Op die feeste, op elke feesdag, moet die regeerder ook 'n koring-offer bring. Die koring-offer is een efa koring saam met 'n bul en een efa koring saam met 'n skaap-ram, en saam met die lammers kan hy gee soveel koring soos hy wil, maar hy moet een hin olyf-olie saam met elke efa koring gee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Op die dae wat julle feesvier, moet julle sestien kilogram meel saam met ’n bul en ’n ram offer. Dan kan julle soveel meel vir die offer gee as wat julle wil as julle lammetjies as offers bring. En vir elke sestien kilogram meel wat geoffer word, moet daar vier liter olyfolie gebring word. |