Ezekiel 46:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die vors in hulle midde moet ingaan as hulle ingaan; en as hulle uitgaan, sal hulle uitgaan.
Afrikaans (NLV) 2011 “Die regeerder moet saam met die mense by hierdie geleenthede ingaan en uitgaan.
Afrikaans 1933/1953 En die vors moet tussen hulle ingaan as hulle ingaan; en as hulle uitgaan, moet hy saam uitgaan.
Afrikaans 1983 Die regeerder moet by hulle wees; wanneer hulle inkom, moet hy inkom en wanneer hulle uitgaan, moet hy uitgaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die leier moet, wanneer hulle ingaan, tussen hulle ingaan, en wanneer hulle uitgaan, moet hy ook uitgaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die regeerder moet saam met die gewone mense inkom en uitgaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dieselfde tyd as die mense ingaan, moet die regeerder van die land ook ingaan. Wanneer hulle inkom, moet hy ook in my huis inkom. En wanneer hulle uitgaan, moet hy uitgaan.