Ezekiel 45:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En op dié dag moet die vors vir hom en vir die hele volk van die land 'n bul as sondoffer berei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daardie dag moet die regeerder ’n jong bul verskaf as sonde-offer vir homself en die volk van die land. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die vors moet op die dag vir homself en vir die hele volk van die land 'n sondofferbul berei. |
| Afrikaans 1983 | Op die paasfees moet die regeerder 'n bul as sondeoffer aanbied vir homself en vir die hele volk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die leier moet op daardie dag vir homself en vir die hele volk van die land 'n bul voorsien as reinigingsoffer; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die regeerder moet op die Paasfees 'n bul gee om 'n sonde-offer te wees vir homself en vir die hele volk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | By hierdie fees moet die een wat oor julle regeer, ’n bul as offer bring vir homself en vir die hele volk. |