Ezekiel 45:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hiervan moet vir die heiligdom vyfhonderd in lengte wees, met vyfhonderd in breedte, vierkantig rondom; en vyftig el rondom vir sy weiveld. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “’n Deel hiervan, 250 meter in die vierkant, moet vir die heiligdom opsy gesit word. ’n Oop strook van 25 meter rondom moet leeg bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hiervan moet vir die heiligdom wees vyf honderd by vyf honderd el, 'n vierkant rondom; en dit moet 'n oop veld hê van vyftig el rondom. |
| Afrikaans 1983 | Hiervan moet 'n stuk van twee honderd en vyftig meter in die vierkant aan die heiligdom behoort, met 'n oop strook van vyf en twintig meter rondom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hiervan moet die deel vir die heiligdom vyfhonderd by vyfhonderd el wees, 'n volledige vierkant, en dit moet vyftig el oop veld reg rondom hê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Van hierdie grond moet 'n stuk grond 500 el lank en 500 el breed vir die gewyde plek wees, en rondom die gewyde plek moet daar 50 el weiveld vir die diere wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hiervan moet ’n stuk van 250 vierkante meter vir die huis van die Here eenkant gesit word. Rondom moet julle ’n oop strook van 25 meter los. |