Ezekiel 45:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hele volk van die land moet hierdie offer vir die vors in Israel gee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die hele volk moet vir die regeerder hulle offers bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | Al die mense van die land moet deel hê aan hierdie offergawe vir die vors in Israel. |
| Afrikaans 1983 | “Al die mense in die land moet hierdie offergawes aan die regeerder van Israel lewer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Die hele volk van die land is verplig tot die afstaan van hierdie wydingsgeskenk aan die leier in Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Al die mense van die land moet hierdie dinge gee. Hulle moet dit vir die regeerder van Israel gee.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Niemand word verskoon nie. Almal moet die regte belasting aan die regeerder van Israel oorbetaal. |