Ezekiel 45:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat die bepaling van olie betref, die bat olie, moet julle die tiende deel van 'n bat uit die kor berei, dit is 'n homer van tien bat; want tien baddens is 'n homer:
Afrikaans (NLV) 2011 en een 100ste van julle olyfolie,
Afrikaans 1933/1953 En die bestemde deel van olie, van 'n bat olie: die tiende van 'n bat uit 'n kor, dit is tien bat, 'n homer; want tien bat is 'n homer.
Afrikaans 1983 en een honderdste van die olie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die vasgestelde hoeveelheid olyfolie – die bat is vir olyfolie die maat – naamlik een tiende bat uit 'n kor, dit wil sê tien bat, of 'n gomer, want tien bat is 'n gomer;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet een tiende van 'n bat olyf-olie gee van elke kor olyf-olie wat julle kry. Daar is tien bat in 'n homer, en in 'n kor is daar ook tien bat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie ’n kans vat en lieg nie.