Ezekiel 45:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die sikkel moet twintig gera wees; twintig sikkels, vyf en twintig sikkels, vyftien sikkels, moet jou maneh wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die standaardeenheid vir gewig is die silwer sikkel. Een sikkel bevat twintig geras, en 60 sikkels is gelyk aan een mina.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die sikkel moet twintig gera wees; twintig sikkels, vyf en twintig sikkels, vyftien sikkels moet vir julle 'n mine wees. |
| Afrikaans 1983 | Gewig moet volgens 'n vaste maatstaf bepaal word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Sikkel moet twintig •gera wees; en twintig sikkel, vyf-en-twintig sikkel en vyftien sikkel moet vir julle 'n mina wees.” ’ ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Sikkel moet 20 gera wees, en 'n mine moet 60 sikkels wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hou op om mense in te loop.” |