Ezekiel 45:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die efa en die bat moet een maat wees, sodat die bat die tiende van 'n homer kan bevat, en die efa die tiende van 'n homer; sy maat moet na die homer wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Inhoudsmate moet deurgaans dieselfde bly, volgens ’n vasgestelde maatstaf.
Afrikaans 1933/1953 'n Efa en 'n bat moet 'n vaste maat hê, sodat 'n bat die tiende van 'n homer bevat; ook 'n efa die tiende van 'n homer; die reëling daarvan moet wees volgens die homer.
Afrikaans 1983 Inhoudsmate moet deurgaans dieselfde bly, volgens 'n vaste maatstaf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die efa en die bat moet dieselfde inhoud hê: 'n Bat moet 'n tiende van 'n gomer hou, en 'n efa ook 'n tiende van 'n gomer. Die gomer moet die standaardmaat wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die efa en die bat moet dieselfde wees. Altwee moet een tiende van 'n homer wees. Die homer is die standaardmaat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gebruik altyd dieselfde skaal wanneer julle weeg en die regte liniaal wanneer julle iets afmeet.