Ezekiel 45:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Julle sal 'n regverdige weegskaal hê en 'n regverdige efa en 'n regverdige bad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Gebruik eerlike skale en die regte inhoudsmate vir droë stowwe en vir vloeistowwe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Julle moet 'n regte weegskaal hê en 'n regte efa en 'n regte bat. |
| Afrikaans 1983 | “Julle moet skale gebruik wat reg weeg en julle moet die regte inhoudsmate vir droë stowwe en vir vloeistowwe gebruik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “Julle moet 'n onvervalste weegskaal, 'n onvervalste efa en 'n onvervalste bat hê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Julle moet weegskale hê wat reg meet en weeg, en wanneer julle 'n efa of 'n bat meet, dan moet dit reg wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wanneer julle mense se kruideniersware afmeet, moet julle hulle nie bedrieg nie. Wanneer julle besigheid doen, lieg en bedrieg julle net om meer geld te maak. Hou op daarmee. |