Ezekiel 44:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En julle het die diens van my heilige dinge nie gehou nie, maar julle het my diens in my heiligdom vir julle aangestel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In plaas daarvan dat julle die tempeldiens reg uitgevoer het, het julle ander gehuur om dit vir julle te doen. |
| Afrikaans 1933/1953 | En julle het die diens van my heilige gawes nie waargeneem nie, maar het hulle aangestel om my diens in my heiligdom vir julle waar te neem. |
| Afrikaans 1983 | Julle het nie die dienswerk in my heiligdom gedoen nie, julle het die uitlanders dit laat doen in julle plek.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Julle het nie die verpligting nagekom in verband met wat vir My heilig is nie, maar het ander aangestel om namens julle die verpligting teenoor My in my heiligdom na te kom.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle het nie self die werk in my gewyde plek gedoen nie, julle het daardie mense in my gewyde plek laat werk. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Julle het nie in die huis van die Here gemaak soos Ek julle beveel het om te doen nie. Julle het selfs vreemdelinge gehuur om in my huis te werk.” |