Ezekiel 44:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit moet vir hulle 'n erfdeel wees: Ek is hulle erfdeel; en julle mag hulle geen besitting in Israel gee nie; Ek is hulle besitting. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat grond betref, mag die priesters niks besit nie, want Ek is hulle erfdeel. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit sal vir hulle 'n erfdeel wees: Ek is hulle erfdeel; en julle mag aan hulle geen besitting in Israel gee nie: Ek is hulle besitting. |
| Afrikaans 1983 | “As eiendom ontvang die priesters van wat My toekom. Hulle kry nie 'n besitting tussen die Israeliete nie, want hulle besitting is wat Ek vir hulle gee uit wat Myne is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ ‘ “ Daar sal vir hulle 'n erfdeel wees: Ek is hulle erfdeel. Grondgebied mag julle nie vir hulle in Israel gee nie: Ek is hulle grondgebied. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Die priesters moenie hulle eie grond kry nie, hulle het vir My. Julle moenie vir hulle grond gee in die land Israel nie, hulle het vir My. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Die mense wat vir My werk, besit nie eiendom nie. Wat aan My behoort, gee Ek vir hulle. Hulle het nie grond op hulle naam soos die ander mense van Israel nie. |