Ezekiel 44:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En nadat hy gereinig is, moet hulle vir hom sewe dae bereken.
Afrikaans (NLV) 2011 Dan mag hy weer in die tempel werk eers nadat hy hom gereinig het en dan sewe dae gewag het.
Afrikaans 1933/1953 En nsy reiniging moet hulle vir hom sewe dae tel.
Afrikaans 1983 en dan moet hy ná sy reiniging sewe dae laat verloop
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ná sy reiniging moet sewe dae afgetel word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer hy hom weer gereinig het, dan moet hy sewe dae wag,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar dan mag hy nie dadelik weer terugkom en in my huis werk nie. Hy moet homself eers rein maak en dan sewe dae wag voor hy weer in my huis mag kom staan.