Ezekiel 44:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En geen priester mag wyn drink as hulle in die binneste voorhof ingaan nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Priesters mag nie wyn drink net voor hulle die binneste hof ingaan nie.
Afrikaans 1933/1953 Ook mag geen priester wyn drink as hy in die binneste voorhof ingaan nie.
Afrikaans 1983 “Geen priester mag wyn drink wanneer hy in die binneste voorhof moet ingaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Geen priester mag wyn drink wanneer hy die binneste voorhof binnegaan nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Priester mag nie wyn drink wanneer hy na die binneste oop stuk grond moet ingaan nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat in my huis werk, mag nie wyn drink as hy in die verskillende kamers van my huis ingaan nie.