Ezekiel 44:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Op hulle koppe moet hulle linnebande hê en linnebroeke op hulle heupe; hulle mag hulle met niks omgord wat sweet veroorsaak nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle moet kopdoeke en onderklere van linne dra. Hulle mag nie iets dra wat hulle laat sweet nie.
Afrikaans 1933/1953 Linne-hoofversiersels moet op hulle hoof wees en linnebroeke moet aan hulle heupe wees; hulle mag hul nie gord met iets wat laat sweet nie.
Afrikaans 1983 Hulle moet linnemusse op die kop hê en hulle moet linnebroeke aanhê. Hulle moet niks aanhê wat hulle laat sweet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle moet linnekopdoeke op hulle koppe hê, en daar moet linnebroeke om hulle heupe wees. Hulle mag nie iets aanhê wat hulle laat sweet nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die priesters moet linne-kopdoeke en linne-broeke dra. Hulle moenie iets dra wat hulle laat sweet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Selfs hulle hoede moet van linne gemaak wees. En hulle broeke ook. Die rede is dat hulle klere hulle nie moet laat sweet nie. Wol is te warm om te dra.