Ezekiel 44:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het hy my teruggebring in die rigting van die poort van die uiterlike heiligdom wat na die ooste kyk; en dit was gesluit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die man het my teruggebring na die ingang aan die oostekant van die buitenste muur, maar dit was gesluit. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het hy my teruggebring na die buitenste poort van die heiligdom wat na die ooste kyk; en dit was gesluit. |
| Afrikaans 1983 | Toe vat die man my terug na die buitenste oospoort van die heiligdom toe, maar die poort was toe, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die man neem my toe terug na die buitenste poort van die heiligdom, die een wat oos front. Dit was egter toe. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die man het my teruggeneem na die buitenste poort van die gewyde plek, die poort wat by die oostekant is. Die poort was toe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man wat die huis van die Here gemeet het, het my weer na die ingang aan die oostekant gebring. Die ingang was gesluit. |