Ezekiel 43:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En ek het hom uit die huis met my hoor praat; en die man het by my gestaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En ek het gehoor iemand praat met my in die tempel. Die man wat die afmetings gedoen het, het nog steeds langs my gestaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ek het Een gehoor wat met my spreek uit die huis, terwyl die man by my staan. |
| Afrikaans 1983 | Terwyl die man met die meetstok daar langs my staan, hoor ek Iemand met my uit die tempel uit praat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Terwyl die man langs my staan, het ek iemand met my hoor praat uit die tempel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gehoor Iemand praat met my uit die tempel. Die man het nog langs my gestaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die man wat die huis van die Here gemeet het, het langs my gestaan. Toe hoor ek Iemand praat met my. Dit was die Here self. |