Ezekiel 43:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die Gees my opgeneem en my na die binneste voorhof gebring; en kyk, die heerlikheid van die HERE het die huis vervul. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Gees het my toe na die binneste hof geneem, en die heerlikheid van die Here het die tempel gevul. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Gees het my opgeneem en my in die binneste voorhof gebring; en kyk, die heerlikheid van die HERE het die huis vervul. |
| Afrikaans 1983 | Toe het die Gees my opgetel en my na die binneste voorhof toe gebring. Die tempel was vol van die magtige teenwoordigheid van die Here. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Gees het my opgelig en my na die binneste voorhof geneem. Kyk, die heerlikheid van die Here het die tempel gevul! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe het die Gees my opgetel en my gebring na die binneste oop stuk grond, en hier het die lig wat om die Koning, die Here, is, die tempel volgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was of die Gees van die Here my optel en my saamvat. Die volgende oomblik het ek in die voorste deel van die huis van die Here gestaan. Die hele huis was vol van die Here se teenwoordigheid. |