Ezekiel 43:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die heerlikheid van die HERE het in die huis gekom deur die poort waarvan die uitsig na die ooste is.
Afrikaans (NLV) 2011 Die heerlikheid van die Here het die tempel deur die oostelike ingang binnegegaan.
Afrikaans 1933/1953 En die heerlikheid van die HERE het in die huis ingetrek deur die poort waarvan die voorkant na die ooste lê.
Afrikaans 1983 Die magtige teenwoordigheid van die Here het deur die oospoort na die tempel toe beweeg.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die heerlikheid van die Here het na die •tempel gekom deur die poort wat oos front.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die lig wat om die Koning, die Here, is, het na die tempel gekom deur die buitenste oos-poort.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het die Here deur die oostelike ingang in sy huis ingegaan.