Ezekiel 43:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sewe dae lank moet hulle die altaar reinig en dit reinig; en hulle moet hulleself heilig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Doen dit elke dag vir sewe dae lank om die altaar te reinig sodat dit versoening kan bring en vir heilige gebruik alleen gewy kan word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Sewe dae lank moet hulle vir die altaar versoening bewerk en dit reinig en dit inwy. |
| Afrikaans 1983 | die altaar moet sewe dae lank voorberei word vir die diens aan My en so gereinig en aan My gewy word; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sewe dae lank moet hulle versoening doen vir die altaar en dit dan rein verklaar. So moet hulle dit wy. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So moet julle sewe dae lank die altaar gereedmaak sodat mense My daar kan dien. Julle moet die altaar reinig en julle moet dit aan My wy. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sewe dae lank moet jy dit doen sodat die altaar daarna gereed kan wees om in my huis gebruik te word. Hierdie altaar mag slegs vir diens aan My gebruik word. |