Ezekiel 43:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) As jy klaar is met die reiniging daarvan, moet jy 'n jong bul sonder gebrek en 'n ram uit die kleinvee sonder gebrek bring.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer jy klaar is met die reiniging, moet jy ’n bul en ’n skaapram, albei sonder liggaamsgebrek, offer.
Afrikaans 1933/1953 As jy klaar is met die ontsondiging, moet jy 'n jong bul sonder gebrek en 'n ram sonder gebrek uit die kleinvee bring.
Afrikaans 1983 as jy klaar is met die reiniging, moet jy 'n bul en 'n skaapram, albei sonder liggaamsgebrek, as offers aanbied;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wanneer jy klaar is met die reiniging, moet jy 'n jong bul sonder gebrek en 'n skaapram sonder gebrek uit die kleinvee naderbring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy die altaar so gereedgemaak het, dan moet jy 'n gesonde bul en 'n gesonde skaap-ram bring om te offer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy klaar is hiermee, moet jy ’n bul en ’n ram as offers bring. Hulle mag nie gebreklik wees nie.