Ezekiel 43:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die altaar moet twaalf el lank wees, twaalf el breed, vierkantig in sy vier vierkante.
Afrikaans (NLV) 2011 Die bokant van die altaar was vierkantig, ses meter lank en net so breed.
Afrikaans 1933/1953 En die vuurherd: twaalf el lank by twaalf el breed, vierkantig na sy vier kante.
Afrikaans 1983 Die vuurmaakplek was vierkantig, ses meter lank en net so breed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vuurmaakplek is twaalf el lank en twaalf el breed – vierkantig, gemeet aan sy vier kante.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vuurmaakplek moet vierkantig wees, dit moet twaalf el lank en twaalf el breed wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die plek waar die vuur gemaak word, is vierkantig en was ses meter in deursnee.