Ezekiel 43:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daarom moet die altaar vier el wees; en van die altaar af en boontoe moet vier horings wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Die bokant van die altaar, die vuurmaakplek, was twee meter hoog, met ’n horing aan elkeen van die vier hoeke.
Afrikaans 1933/1953 En die vuurherd: vier el; en van die vuurherd af en boontoe die horings, vier in getal.
Afrikaans 1983 Die vuurmaakplek was twee meter hoog en het vier horings gehad wat boontoe gewys het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vuurmaakplek is vier el hoog, en uit die vuurmaakplek wys vier horings na bo.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die vuurmaakplek op die altaar moet vier el hoog wees, en die vier horings moet vas wees aan die boonste hoeke.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die plek waar vuur gemaak word, is twee meter hoog. Op die vier hoeke was daar punte wat soos ’n bees se horings gelyk het en boontoe gewys het.