Ezekiel 43:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarna het hy my gebring na die poort, die poort wat na die ooste kyk; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hierna het die man my teruggeneem na die oostelike ingang. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het hy my gelei na die poort, die poort wat na die ooste kyk. |
| Afrikaans 1983 | Daarna het die man my na die poort toe gebring wat oos gekyk het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die man neem my toe na die poort, die poort wat oos front. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarna het die man vir my na die buitenste oos-poort gebring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het ek saam met die man teruggeloop na die ingang aan die oostekant van die huis van die Here. |